
Swartland-skou, Moorreesburg
10
September
2022
Met Moorreesburg se jaarlikse landbouskou, wat vanaf 7 tot 10 September aangebied word, sal weer ‘n uitmuntende geleentheid vir die landbou wees. Die skou vind plaas by die Moorreesburg-skougronde. Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, beeste en skape. Kontak Dorothy Visser by 082 784 5089 of 022 433 1607.
9608945
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Datum:
- 10 September
- Tyd:
-
08:00 - 17:00
- Kategorie:
- SKOUE