Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Swellendam-skou

2 Maart 2023 - 4 Maart 2023

Swellendamskou, die oudste aaneenlopende lansbouskou in die Suidelike halfrond, bied weer vanjaar ’n skou met ‘n verskeidenheid van landboukategorieë. Kontak Danitsa Badenhorst by 082 093 1780 of per e-pos skou.reception@gmail.com, vir meer inligting.

Besonderhede

  • Begin: 2 Maart 2023
  • Einde: 4 Maart 2023
  • Kategorie: