

Tech Terrain-première
25
Junie
2020
Tech Terrain is ‘n splinternuwe, toonaangewende aanlyn-program wat die Internet op horings gaan neem. Tech Terrain is ‘n weeklikse landbou-geselsprogram wat fokus op meganisasie, aangebied deur die gerespekteerde Theo Vorster, met die voorste kenners in hul verskeie velde as sy gaste. Hou sosiale media dop vir meer besonderhede. Tech Terrain, Innoveer en meganiseer, Die dryfveer van opbrengs.
Aangebied deur John Deere in samewerking met Brand Republic en Landbouweekblad.