
Transforming Poultry Productivity and Empowering Sustainability in Africa
29 April - 30 April
Hierdie tweedaagse konferensie sal leiers in die pluimveebedryf bemagtig om innoverende oplossings te ontdek, produktiwiteit te bevorder en voorstanders te word van volhoubare praktyke regoor Afrika.
Tema: Innoverende pluimveeproduksie vir ‘n volhoubare toekoms in Afrika.