- Hierdie geleentheid is al verby
Trio Kersmark Kroonstad
25 November 2025 - 29 November 2025
Gratis

Trio Kersmark is hierdie jaar groter en nog mooier, ‘n fees vir al jou sintuie. Dit word aangebied by Trio-landbouterrein in Kroonstad.
Handgemaakte geskenke, kuns, eetgoed, mooigoed en speelgoed. Definitief iets vir almal!
Kom kyk, kuier en koop of geniet iets te ete in die teetuin. Daar is vermaak vir die kleintjies terwyl mamma rustig deur die mark kan stap. Moenie hierdie mark misloop nie!

