Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Tuinbougewasse-simposium

29 Januarie 2023 - 2 Februarie 2023

Die tiende internasionale simposium vir die besproeiing van tuinbougewasse, beloof om nóg beter te wees as vantevore met besprekings oor die nuutste bevindinge en tegnologieë rondom gewasbesproeiing. Vir navrae kontak 083 261 0207 of per e-pos deidre@iafrica.com vir meer inligting.

Besonderhede

Begin:
29 Januarie 2023
Einde:
2 Februarie 2023
Kategorie: