Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Tulbagh skou

7 Desember 2023 - 10 Desember 2023

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe as die hoogtepunt. Kontak Dina Wiese by 076 702 0212er e-pos tulbaghskou@telkomsa.net, vir meer inligting.

Besonderhede

Begin:
7 Desember 2023
Einde:
10 Desember 2023
Kategorie: