

Tulbagh-skou
29
September
2022
-
01
Oktober
2022
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe as die hoogtepunt. Besoek die skou se Facebook-blad vir meer inligting.
11247412
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Begin:
- 29 September @ 08:00
- Einde:
- 1 Oktober @ 17:00
- Kategorie:
- SKOUE