Previous
Next

Laai Geleenthedee

Undercover Farming-ekspo

24 Februarie 2020 - 25 Februarie 2020

Die Undercover Farming-ekspo is die plek om te wee vir alle professionele mense betrokke by die tuinboubedryf. By dié ekspo sal gefokus word op die vroeë stadiums van die tuinbouwaardeketting en produksiesake wat van toepassing is op produsente in die bedryf.

Kontak Suzanne Oosthuizen by 082 832 1604 of e-pos expo@axxess.co.za.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
24 Februarie 2020 @ 08:00
Einde:
25 Februarie 2020 @ 17:00
Kategorie:
Webwerf:
http://www.undercoverfarmingexpo.co.za/

Plek

WNNR-konvensiesentrum
Pretoria, + Google Map

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui