Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn

14 Junie 2024 - 15 Junie 2024

KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE

Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, wat grootliks ondersteuning bied aan die plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook die plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.

Besonderhede

  • Begin: 14 Junie 2024
  • Einde: 15 Junie 2024
  • Kategorie:

Organiseerders

Plek