KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE
Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap vir die gemeenskap. Die wildsfeesfonds word bestuur deur die KVB-gemeenskapsfondstrust, wat grootliks ondersteuning bied aan die plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook die plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.