

VKB brei uit in Harrismith
30
April
2021
VKB is vanaf 30 April reg om klante te verwelkom in sy nuwe Harrismith-handelstak. Belangstellendes in die Harrismith-omgewing word genooi om die tak te kom besigtig en spesiale aanbiedings te benut.