Sitrusnavorsingsimposium
Champagne Sports Resort, Drakensberg Central Drakensberg, Kwazulu Natal, WintertonWeek van Geleenthede
Sitrusnavorsingsimposium
Die 11de sitrusnavorsingsimposium word gehou by die Champagne Sports Resort in die Drakensberge vanaf Sondag, 21 Augustus 2022 tot Woensdagaand, 24 Augustus 2022. Champagne Sports Resort (CSR) is geleë in die rustigheid van die sentrale Drakensberge, met 'n skouspelagtigste uitsig oor Champagne Castle en Cathkin Peak. Dié wegkruipplek se unieke kombinasie van gerieflike ligging, buiteklub-atmosfeer, […]
Wagyu-kongres
Dié Wagyu-kongres sal van 24-26 Augustus op Allee Bleue-wynlandgoed, Franschhoek gehou word. Vir meer inligting kontak Charmaine Alberts by palberts@telkomsa.net.
George-landbouskou
Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Besoek https://www.facebook.com/georgelandbouskou/ vir meer inligting.
Porterville-skou
Jaarlikse landbouproduksie tentoonstelling in Porterville. Die skou spog met die mooiste perdeskou, kom en geniet dit saam ons.
Konferensie oor koolstofboerdery, grondbewaring en nuwe tegnologie
Boere se ervaring het getoon dat herlewingslandboupraktyke die grondkoolstofspons kan herstel vir beter waterabsorpsie en suiwering, beskikbaarheid van voedingstowwe, CO²-sekwestrasie en werklike boerdery-winsgewendheid. Wetenskaplike bewyse hiervoor neem vinnig toe. Hier in Afrika is die toepassing van ekologiese beginsels op boerderye besig om erosie, vloedskade, chemiese besoedeling en aardverwarming om te keer. Ons landboupraktyke van die […]
Stampriet-skou
Maandag 29 Augustus tot 31 Augustus vanaf 08:00 vind die Stampriet Skou en Veilingskeuring van die volgende rasse plaas: Boerbok & Kalahari Red (Abraham Burger, Hein Booysen, Christie van der Merwe) Dorper en Wit Dorper (Willemse Visser, Matie le Roux, Colene Grevelink) Meatmaster (Jean du Plessis, Rian Liebenberg, Chris Potgieter) Maandagmiddag 29 Augustus om 14:00 […]
26ste Jaarlikse KRM Hereford HBH Tuli Produksie-uitverkoping
26ste Jaarlikse KRM Hereford HBH Tuli Produksie-uitverkoping
Aanbod: Hereford: 20 Bulle | 15 Oop Verse. Tuli: 22 Bulle | 10 Oop Verse | 15 Dragtige Koeie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5462
Corbett Beefmasters Produksie-uitverkoping
Corbett Beefmasters Produksie-uitverkoping
Aanbod: Beefmaster Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5372
De Hoek Droughtmaster se jaarlikse produksie-uitverkoping
De Hoek Droughtmaster se jaarlikse produksie-uitverkoping
Aanbod: 35 Bulle | 185 Dragtige Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5461
Nylsvlei-wildsveiling
Nylsvlei-wildsveiling
Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5553
Elite Veiling Bosvelder-studiegroep
Elite Veiling Bosvelder-studiegroep
Aanbod: 200 Ooie | 20 Ramme Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5122