Week van Geleenthede
De Koppen Vleismerino-veiling
De Koppen Vleismerino se veiling vind op 8 September op die plaas Rietkuil in die distrik Reitz plaas. 40 ramme en 100 kudde-ooie sal beskikbaar gestel word. Kontak Hennie Visser by 084 583 1626 of Schalk Burger by 076 070 1411 vir meer inligting.
Nosa Bonsmaras en EAG Vleismerino-produksieveiling
Nosa Bonsmaras en EAG Vleismerino-produksieveiling
Aanbod: Bonsmara | Merino Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5406
Donald Knott Angus-veiling
Donald Knott Angus-veiling
Aanbod: 25 Bulle | 125 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5330
Oorlogspoort Prestige Fynwol Merino’s 36ste Jaarlikse Produksieveiling
Oorlogspoort Prestige Fynwol Merino’s 36ste Jaarlikse Produksieveiling
Aanbod: Merino's Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5573
Kroon Angus 10de veiling
Kroon Angus 10de veiling
Aanbod: 36 Bulle | 60 Oop Verse (Stoet en Kommersieël) | 40 Dragtige Verse (Stoet en Kommersieel) | 15 Koeie met Kalwers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5665
Simbra Spring Showcase
Simbra Spring Showcase
Aanbod: Simbra Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5696
35ste Produksieveiling Palmietfontein Bonsmaras
35ste Produksieveiling Palmietfontein Bonsmaras
Aanbod: 30 SP Bulle | 300 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5666
Summer Sale 3de Produksieveiling
Summer Sale 3de Produksieveiling
Aanbod: 25 SP Santa Gertrudis Bulle | 25 SP Dragtige Santa Gertrudis Verse/Koeie | 30 Dragtige Kommersiële Santa-tipe verse | 25 SP Dormer Ramme | 20 SP Dragtige/met lam Dormer Ooie | 110 Kommersiële Dormer Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5680
East Cape Brangus 17de Jaarlikse Produksie-uitverkoping
East Cape Brangus 17de Jaarlikse Produksie-uitverkoping
Aanbod: 15 Swart & 30 Rooi Bulle | 30 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5642
Nylsvlei-wildsveiling
Nylsvlei-wildsveiling
Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5553
Leehan Bonsmaras-veiling
Leehan Bonsmaras-veiling
Aanbod: 45 Bulle | 150 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5226
Benchmark Beefmasters Coldstream
Benchmark Beefmasters Coldstream
Aanbod: 30 Bulle | 40 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5672
Swartland-skou, Moorreesburg
Swartland-skou, Moorreesburg
Met Moorreesburg se jaarlikse landbouskou, wat vanaf 7 tot 10 September aangebied word, sal weer ‘n uitmuntende geleentheid vir die landbou wees. Die skou vind plaas by die Moorreesburg-skougronde. Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, beeste en skape. Kontak Dorothy Visser by 082 784 5089 of 022 433 1607.
Karoo Kalahari Meatmaster-veiling
Karoo Kalahari Meatmaster-veiling
Aanbod: 30 Ramme | 120 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5663