7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Opleiding: Sampioensubstraatontwerp
Opleiding oor sampioensubstraatontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Suid-Afrikaanse Boerboeltelersverenigingskou
Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging skou (SABBS) op Mistico, Paarl vind vanjaar op 4-5 November plaas. SABBS is verantwoordelik vir die standaarde wat identifikasie, aantekening, evaluering en verbetering van die ras reguleer. Kontak Lititia by 082 874 6212, vir meer inligting.