7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Opleiding: MSD-dieregesondheid
MSD-dieregesondheid deur Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by 082 653 3255, geyerac@i3a.co.za vir meer inligting.
Opedag: Boknes-tuinbouklub
Uitstalling van voedselproduksieprojekte, waaronder drupbesproeiingstelsels sonder aandrywing, die gebruik van gryswater, fynsaadspasieerders en twee soorte vertikale plantmetodes by Boknesgemeenskapsaal. Kontak Sars Pretorius by 073 456 2079, vir meer inligting.
Napha-veilingfondsinsameling
Aanbod: Verskeie Items Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/napha-auction-fundraiser-p78