7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Charolais-telersgenootskap: Boeredag
Charolais-telersgenootskap spog vanjaar met hul boeredag by Vryburg-skougronde. Vir navrae kontak 051 410 0953 of per e-pos june@stemma.co.za vir meer inligting.
Bieliemieliefees: Reitz
VKB spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse bieliemieliefees. 2023 beloof om nóg beter te wees as vantevore met ‘n nuwe program en nog-nie-vantevore uitstallers. Besoek https://www.bieliemielie.co.za/, vir meer inligting.