7 geleenthede found.
Voldag
Week van Geleenthede
Robertson-lenteskou
Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen by 023 626 2512 of per e-pos by robertsonskou@barvallei.co.za, vir meer inligting.
MPO-Melkfees
Die MPO Melkfees is verlede jaar vir die eerste keer deur MPO Oos-Kaap in Jeffreysbaai aangebied en sal vanjaar in Oktober weer plaasvind. Die projek is begin met die doel om bewustheid te skep die suiwelbedryf met gemeenskapsbetrokkenheid en verbruikersonderrig as die primêre dryfkrag.Op 7 en 8 Oktober 2023 sal die terrein van die Gamtoos […]