7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Voorspoed Bonsmaras
Voorspoed Bonsmaras Produksieveiling op Donderdag, 23 Mei 2024, om 11:00, op Meyerskraal Sasolburg. 270 uitstekende Bonsmaras! 30 SP-bulle van AG Bonsmara.
Familieboerdery-meesterklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word. Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad).