Loading view.
Week of Geleenthede
Oos-Kaap-boeredag
Aangebied deur Winston Land & Cattle Co. op die plaas Winston, Port Alfred. Tema: Progressive Farming for the Cattleman. Sprekers:
Royal Dormer- aanlyn veiling
Aanbod: 5 SP-Dormerramme; 15 SP-Dormerooie; 20 semenstrooitjies. Besigtiging in Bloemfontein. Aanlyn veiling, aangebied deur Meerkat aanlyn veilings.
Familieboerdery-meesterklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in
Victoria-Wes-wildsfees & Duiwe Fly-Inn
KOM HOU SAAM WILDSFEES EN KUIER SAAM MET DIE KAROO EN SY MENSE Victoria-Wes-wildsfees is ‘n unieke fondsinsamelingsprojek deur die gemeenskap
Boeremusiekfees
Boeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af