Week van Geleenthede
Roofdierbestuur
Die Endangered Wildlife-trust, Cape Leopard-trust en Vulture Safe Zone bied praktiese opleiding en bewusmaking aan oor roofdierbestuur. Die program bied inligting oor verskillende roofdierspesies en hul gedrag en evaluasie van ‘n karkas van ‘n dier wat aangeval is. Eweneens sal verskillende metodes om roofdiere te bestuur en maniere om die impak van predasie te verminder, […]
Sugarfest
'n Handelskou vir die Suid-Afrikaanse suiker- en makadamiabedryf, Mtunzini. Boere, vervaardigers en ander belangstellendes kan die jongste in boerderytoerusting bekyk.