7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
SA Gourmet-sampioen-akademie
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op eie tyd en tempo voltooi word. Aanlyn registrasie: www.mushroomacademy.com of navrae: info@mushroomacademy.com
Willie Schmidt-pluimveeveiling
Willie Schmidt van Aspidistra-kwekery by Stellenbosch se derde jaarlikse enkelveiling van hoenders en ander pluimvee word op 5 en 6 Julie op Poultry WhatsApp Auctions aangebied.