Week van Geleenthede
Rockvalley Beefmaster
Familieboerdery-meestersklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word. Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad).
Memel-Bovelderveiling
Memel-Bovelder-veiling, bestaande uit Maritz Bovelders en Boshoek Bovelders.
Beesplaasveiling
Hierdie bees- en wildplaas is goed geleë in die eksklusiewe en veilige Peninsula on the Vaal-landgoed en word omring deur die Vaaldam (geslote woongebied) wat toeganklik is deur 2 bemande hekke binne 'n sekuriteitsbeheerde omgewing. Hierdie landbou-eiendom bied 'n uitstekende geleentheid as bees-, vee- en wildplaas. Die plaas, wat 312,505 hektaar uitgestrekte landskappe insluit, beloof […]