7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Gewilde
Hantam-vleisfees
Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp in rep en roer wanneer die jaarlikse Hantam Vleisfees plaasvind.
Gewilde
MPO-melkfees, KZN
Kaartjies beskikbaar op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/244351-kzn-dairy-fest/?ref=algolia-search#/
BKB-Afrika-vee-ekspo-en-skou
Die grootste vee-ekspo in Afrika, met meer as 20 skaap-, bees-, bok- en pluimveerasse.
SA Gourmet-sampioen-akademie
Die SA Gourmet-sampioen-akademie bied rekenaargesteunde asook virtuele onderrig regdeur die jaar aan, met direkte WhatsApp-verbinding met aanbieder. Kursusse kan op eie tyd en tempo voltooi word. Aanlyn registrasie: www.mushroomacademy.com of navrae: info@mushroomacademy.com