7 geleenthede found.
Week van Geleenthede
Familieboerdery-meestersklas
Landbouweekblad se Familieboerdery-meesterklas, aangebied deur Theo Vorster van Galileo Capital. Hierdie werksessie is geskoei op die topverkoperboek Suksesvolle Familieboerderye in Suid-Afrika, waar die ooreenkomste tussen van Suid-Afrika se voorste familieboerderye geïdentifiseer en bespreek word. Kaartjies beskikbaar op quicket.co.za (soek Landbouweekblad).