7 geleenthede found.
Voldag
Week van Geleenthede
SA Stamboek-vleisbeeswinterskool 2025
Onderwerpe luit in aantekening, Logix, teelwaardes en seleksie. Aanlyn. Inligting en besprekings: kontak jou tegniese adviseur of besoek http://www.logix.org.za
-
Inligtingsdag deur Boran-genootskap
Inligtingsdag deur Boran-genootskap
'n Inligtingsdag vir alle rooivleisprodusente word in samewerking met Boran SA op 20 Junie 2025 te Be Human by Bloemfontein aangebied. Die tema van die dag is 'Winds of Change' en sprekers sal klem lê op die nuutste neigings in die bedryf wat daarop gemik is om winsgewendheid te verbeter. Dit sluit onderwerpe in soos […]