

Werkswinkel oor klimaatslim-landbou en handelsgeleenthede
01
Julie
2020
Woon dié opleidingswerkswinkel by oor klimaatslim-landbou en handelsgeleenthede, aangebied deur die departement van omgewingsake, visserye en bosbou en die Vennootskap vir Aksie in ‘n Groen Ekonomie (PAGE) by. Aangebied as twee digitale sessies van vier ure elk. Bywoning beperk tot 50 mense. Registreer hier om jou plek te bespreek.