Previous
Next

Laai Geleenthedee

WH Auctioneers-aanlynveiling: Konstruksietoerusting en vragmotors

07 April 2020

WH Auctioneers-aanlynveiling van gebruikte en nuwe skrapers, masjiengrawe, geartikuleerde stortwaens, rollers, trekker/laaigraaf/trekskopkombinasies en vurkhysers. Voorhakers, watertenkwaens en valkant-, verkoelings- en wipbakvragmotors. Sleepwaens, passasiersvoertuie en busse. Brandstoftenks, terreinkantore en ‘n verskeidenheid klein aanlegtoerusting en gereedskap.

Botte sluit op Dinsdag, 7 April, om 10:30. Betalings en afhaling kan geskied na die afsonderingstydperk (16 April). Registreer en bie nou aanlyn by www.whauctions.com.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
7 April 2020
Kategorie:
Webwerf:
https://bit.ly/3dQBXyz