

Wildlife Legacy-veiling
23
Julie
2022
In wat onlangs as een van die mees aggressief groeiende industrieë in Suid-Afrika beskou word, het ‘n groep eendersdenkende wildtelers saamgesmelt om nie net ‘n konsortium van wêreldklastelers te vorm nie, maar ook om ‘n nalatenskap binne die wildbedryf te smee.
Met van die mees gerespekteerde telers in die land, sal Wildlife Legacy voortgaan om die volgende te verseker:
- Etiese teelpraktyke
- Genetiese diversiteit
- Volhoubare bloedlyne
- Wêreldklasdiere
5388133
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Datum:
- 23 Julie
- Tyd:
-
11:00 - 18:00
- Kategorie:
- VEILINGS
Plek
- Weesgerus Vakansieoord
-
Nelson Mandela Drive (Vaalwater Road) Mabatlane Road
Modimolle, 0510 + Google Map - Website:
- https://weesgerus.co.za/contact-us/
Organiseerder
- Wildswinkel
- Telefoon:
- 012 001 3112
- E-pos:
- info@veilingswinkel.co.za
- Website:
- https://wildswinkel.co.za/