Previous
Next

Laai Geleenthedee

Winetech Vinpro: Olifantsrivier-webinaar

03 September 2020

Daar word gekyk na onderhoudsbemesting in wingerde deur die gebruik van grond- en blaarmonsters, asook die bestuur van witroes en donsskimmel gedurende die seisoen en vrae rondom die gebruik van Mancozeb. Vind uit watter alternatiewe druifsoorte hou potensiaal vir die Olifantsrivierstreek in uit terugvoer van die Gen-Z tussenplantingsprojek en gesels saam oor die toekoms van die wynbedryf te midde van Covid-19.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
3 September 2020
Tyd:
09:00 - 11:00
Koste:
R150
Kategorie:
Webwerf:
https://sales.vinpro.co.za/event/winetech-vinpro-webinar-olifants-river/