Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Winetech Vinpro: Paarl- en Swartland-webinaar

23 September 2020

Covid-19 en klimaat is op die agenda vir die Paarl en Swartland. ʼn Vooruitskouing word gegee oor die pad vorentoe vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf, insluitend die invloed van die pandemie op voorraadvlakke en wynpryse, terwyl deelnemers ook gaan gesels oor die effek van klimaatsverandering op die groei van nuut aangeplante wingerdstokke.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
23 September 2020
Tyd:
08:00 - 10:00
Koste:
R150
Kategorie:
Webwerf:
https://sales.vinpro.co.za/event/winetech-vinpro-webinar-paarl-swartland/