Laai Geleenthedee

Winetech Vinpro: Robertson en Klein Karoo

16 September 2020

Die webinaar vir Robertson en Klein Karoo se program sluit ʼn oorsig oor nuwe tegnologie en implemente in, asook ʼn toekomsblik op voorraadvlakke en wynpryse na die Covid-19 pandemie. Produsente kan saam koukus oor bestuurspraktyke vir stamsiektes en hul rol in die afsterwe van draers en swak bot, en hoor watter opsies is aan hulle beskikbaar indien die bedryf nie meer Mancozeb mag spuit nie.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
16 September
Tyd:
09:00 - 11:30
Koste:
R150
Kategorie:
Webtuiste:
https://sales.vinpro.co.za/event/winetech-vinpro-webinar-robertson-klein-karoo/