Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Winetech Vinpro: Stellenbosch en Kaap-suidkus-webinaar

09 September 2020

In die webinaar word gekyk na alternatiewe druifsoorte vanuit verskillende perspektiewe. ʼn Produsent gee sy mening oor die kultivars van die toekoms, ʼn kenner uit Griekeland vertel meer oor variëteite uit dié land wat as teenvoeter vir klimaatsverandering kan dien en Vititec vertel meer oor nuwe beskikbare klone en kultivars. Twee navorsers deel hul vooruitsigte rondom wyndruifteelprogramme, met spesifieke verwysing ook na witroes- en donsskimmelweerstand.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
9 September 2020
Tyd:
09:00 - 11:30
Koste:
R150
Kategorie:
Webwerf:
https://sales.vinpro.co.za/event/winetech-vinpro-webinar-cape-south-coast-stellenbosch/