Previous
Next

Laai Geleenthedee

Woody Cape Wildlife Auction

02 April 2022

Wildswinkel sien elke jaar daarna uit om die beste buffels en wild op hul jaarlikse veiling na die mark te bring. Die veiling is een van die hoofgeleenthede van die jaarlikse Bathurst-landbouskou, wat die allerbeste genetika aan alle sektore van die wildbedryf bied.

Die volgende veiling vind plaas op 2 April 2022 om 12h30 by die Bathurst Landbou-skougronde in Bathurst, Oos-Kaap.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
2 April
Kategorie:
Webwerf:
https://wildswinkel.co.za/woody-cape-wildlife-2022/

Plek

Bathurst Agricultural Show
Bathurst Agricultural Showgrounds
Bathurst,
+ Google Map
View Plek Website

Organiseerder

Wildswinkel
Telefoon:
012 001 3112
E-pos:
info@veilingswinkel.co.za
View Organiseerder Website