Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Woordfees: Chris Burgess, Anoeschka von Meck, Ivor Price en Kobus Louwrens

14 Maart 2020

Landbouweekblad se redakteur, Chris Burgess, praat op die Woordfees met die skrywer Anoeschka von Meck (Net voor die droogte my breek) en die joernaliste Ivor Price en Kobus Louwrens (For the love of the land) oor hul ervarings met die skryf en samestelling van hul boeke. Boektent, 15:30.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
14 Maart 2020
Tyd:
15:30 - 16:30
Koste:
Gratis
Kategorie:
Webwerf:
https://woordfees.co.za/

Plek

Stellenbosch

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui