
Liezl van der Linde – Citrus Research International
0137598000| liezl@cri.co.za |www.symposium.citrusres.comAugustus 2022
Sitrusnavorsingsimposium
21 Augustus - 24 Augustus
Champagne Sports Resort, Drakensberg,
Central Drakensberg, Kwazulu Natal
Winterton, 3340 South Africa + Google Map
Winterton, 3340 South Africa + Google Map
Die 11de sitrusnavorsingsimposium word gehou by die Champagne Sports Resort in die Drakensberge vanaf Sondag, 21 Augustus 2022 tot Woensdagaand, 24 Augustus 2022. Champagne Sports Resort (CSR) is geleë in die rustigheid van die sentrale Drakensberge, met 'n skouspelagtigste uitsig oor Champagne Castle en Cathkin Peak. Dié wegkruipplek se unieke kombinasie van gerieflike ligging, buiteklub-atmosfeer, luukse verblyf en vriendelike personeel maak dit die ideale plek vir CSR se sitrusnavorsingsimposium. Op die simposium sal terugvoer gegee word oor sitrusnavorsing wat gedurende…
Vind meer uit »