1 geleentheid found.
Wendy Engelbrecht (VLU-voorsitter)
Geleenthede from this organiseerder
Gewilde
Boeremusiekfees
NaboomspruitBoeremusiekfees, aangebied deur die Naboomspruit-Vrouelandbou-unie, in samewerking met die bestuur van die Olifant Oase. Die dag skop om 09:00 af met verskeie boeremusiekorkeste wat deur die dag en aand gaan optree, asook stalletjies, eet- en drinkgoed en ander aktiwiteite. Die Vrouelandbou-unie van Naboomspruit sal vir aandete 'n heerlike bord boerekos om 17:00 (R150 p.p) bedien. […]