
Mei 2022
Junie 2022
Bloodline Africa-veiling
Bloodline Africa is 'n gesogte veilingsgroep wat uit agt verskillende telers bestaan en in 2014 gestig is. Bloodline Africa bied sedert Junie 2015 hul jaarliks 'n veiling aan wat van die beste diere in die bedryf ten toon stel. Datum: 10 Junie 2022 Tyd: 11:00
Vind meer uit »Nasionale Ankole Veiling
Nasionale Ankole-veiling Datum: 18 June 2022 Plek: Phala Phala Tyd: 11:00
Vind meer uit »Julie 2022
Sagan-produkiseveiling (aanlyn)
Sagan-produksieveiling word aanlyn aangebied. Maak seker jy het die nuutste weergawe van die Wildswinkel-app: iOS - https://bit.ly/WildswinkelApp_iOS Android - https://bit.ly/WildswinkelApp_Android Huawei - http://bit.ly/WildswinkelApp_App_Gallery Vir meer inligting, kontak: JP Smith | 082 417 8826
Vind meer uit »Wildlife Legacy-veiling
Modimolle, 0510 + Google Map
In wat onlangs as een van die mees aggressief groeiende industrieë in Suid-Afrika beskou word, het 'n groep eendersdenkende wildtelers saamgesmelt om nie net 'n konsortium van wêreldklastelers te vorm nie, maar ook om 'n nalatenskap binne die wildbedryf te smee. Met van die mees gerespekteerde telers in die land, sal Wildlife Legacy voortgaan om die volgende te verseker: Etiese teelpraktyke Genetiese diversiteit Volhoubare bloedlyne Wêreldklasdiere
Vind meer uit »