1 geleentheid found.
Merensky-landbou-akademie
Geleenthede at this plek
Gewilde
Allesbeste-simposium 2024
Merensky-landbou-akademie TzaneenSuid-Afrika se avokadobedryf maak gereed vir een van dié belangrikste boeredae op sy kalender wanneer die Allesbeste-simposium op 7-8 Augustus by die Merensky-landbou-akademie in Tzaneen plaasvind. Kenners van regoor die wêreld en uit die hele waardeketting van die bedryf kom deel hul kennis met boere. Dit sluit ook plaasbesoeke in om meer te leer oor […]