Laai Geleenthedee

← Terug na Geleenthede

Lephalale

Augustus 2020

Koop dié spogplase per tender

26 Augustus

Sasol verkoop sekere van sy eiendomme geleë in die Lephalale-distrik naby Steenbokpan. Die drie landbou-eiendomme, nagenoeg 3 163 ha, grens aan mekaar. Dansfontein en Rooiboklaagte moet as 'n eenheid gekoop word. Geelbult kan as 'n eenheid óf saam met Dansfontein en Rooiboklaagte gekoop word. Geelbult: 1 002,9033 ha (S23°41'34.88"/O27°06'45.50") Die eiendom bestaan uit die volgende: Wildwerende heining op al vier grense. Die eiendom is onderverdeel in agt omheinde kampe. (Die heinings is nie nuut nie, maar steeds doeltreffend.) Waterinfrastruktuur: Twee boorgate,…

Vind meer uit »
+ Geleenthede uitvoer