
April 2022
Robedi and Friends Live Auction
Robedi Game Breeders se werksaamhede het in 2012 begin. Die besigheid is geleë net buite Mookgophong op die plaas Klipfontein en word bestuur deur Jaco Botma. Jaco se passie spruit uit 10 jaar se intensiewe navorsing en belangstelling in wild, hul habitat, gunstige toestande en die perfekte omgewing vir optimale wildteling. Jaco se benadering, belangstelling en passie vir die diere en hul omgewing is die kombinasie wat die lang lewe van Robedi Game Breeders sal verseker. Datum: 30 April Tyd:…
Vind meer uit »Junie 2022
Bloodline Africa-veiling
Bloodline Africa is 'n gesogte veilingsgroep wat uit agt verskillende telers bestaan en in 2014 gestig is. Bloodline Africa bied sedert Junie 2015 hul jaarliks 'n veiling aan wat van die beste diere in die bedryf ten toon stel. Datum: 10 Junie 2022 Tyd: 11:00 Plek: Loft At Nine
Vind meer uit »