Hortgro- tegniese simposium
Met kern- en steenvrugvelddae.
Met kern- en steenvrugvelddae.
Wie moet dit bywoon? Boere / aspirant-boere / sakepersone / entrepreneurs. Meesterklasfooi: R7 999,00, insluitend opleiding, boek oor praktiese sampioenverbouing, middagete en verversings. Sperdatum vir registrasie: 15 Desember 2024. Registreer nou aanlyn: https://payf.st/56i2c
Landbouweekblad – met die samewerking van die Soil Health Support Centre, Soil Health Solutions en Nemlab – bring internasionale sprekers, kenners en suksesvolle Suid-Afrikaanse boere byeen vir ’n vierde Kaapse konferensie oor herlewingslandbou en grondgesondheid, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Jacolette Kloppers by events@landbou.com.