Previous
Next
Laai Geleenthedee

← Terug na Geleenthede

St.Georges-hotel, Pretoria.

Oktober 2021

SA Vrouelandbou-unie-kongres

Die SAVLU is op 28 Oktober 90 jaar oud en die verjaardagvieringe val saam met die driejaarlikse kongres. Die tema vir die jaar en vir die kongres is “Eer die verlede,vier die hede en omhels die toekoms”. E-pos: president@savlu.co.za.

Vind meer uit »
+ Geleenthede uitvoer