Previous
Next
Laai Geleenthedee

← Terug na Geleenthede

Wingate Park Country Club

Mei 2022

Dries Visser Live Auction

5 Mei @ 08:00 - 7 Mei @ 17:00
Wingate Park Country Club, 539 Norval Str
Pretoria, 0153
+ Google Map

Dries Visser het in 1973 'n plaas in die Thabazimbi-omgewing gekoop en dit dadelik vir wildboerdery laat omhein en met wild begin teel, terwyl hy steeds sy sakebelange in die Vaaldriehoek behou het. Hy het sy sakebelange in 1983 verkoop, plaas toe getrek en op sy passie vir natuurlewe begin konsentreer. Vandag, meer as 40 jaar later, met al sy jare se ondervinding in wildboerdery, konsentreer hy nou op intensiewe teling met uitgesoekte skaars wildsoorte. Datum: 07 Mei 2022 Tyd:…

Vind meer uit »
+ Geleenthede uitvoer